Besoekers - Totaal: 324097
1999 - 2001
I'm Sorry
How do I say I'm sorry
To the one I dearly love?
How do I plead forgiveness
To the one I truly love?
I never meant to hurt you,
I'm as sorry as can be.
I want you to be happy -
You have to believe me.
I wish I knew how
To make all things right.
I am really sorry;
I wanted to be a delight.
I can only say I'm sorry,
As sorry as can be.
I beg for your forgiveness -
I'm as guilty as can be.
Chris M. v/d Westhuizen '1999
Ek's Jammer
Hoe sê ek “Ek is jammer”
vir die een wat ek so liefhet?
Hoe smeek ek vir vergifnis
by die een wat ek só liefhet?
Ek wou jou nooit seermaak nie -
ek’s so jammer as wat ek kan wees.
Ek wil hê jy moet gelukkig wees -
glo dit asseblief, groot asseblief.
Ek wens ek het geweet
hoe om dinge reg te kry.
Ek’s regtig innig jammer -
ek wou vir jou ’n vreugde bly.
Ek kan net sê ek’s jammer,
so jammer as wat ek kan wees.
Ek vra vir jou vergifnis -
ek’s so skuldig as wat ek kan wees.
Chris M. v/d Westhuizen '1999 (Vertaal vanaf Engels)
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026