Besoekers - Totaal: 324094
Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
My gedagte is ’n dwarrelwind,
dit maak oralste ’n draai.
Dit is nou al so vol van stof,
vol van kommer oorbelaai.
My gedagtes is ’n dwarrelwind,
’n stofwolk van ver gewaar.
Ek is op pad na jou, my lief,
om van spanning te ontlaai.
My gedagtes is ’n dwarrelwind -
net jy sal my kan skoon.
Want vol water is jy, vol van raad.
Jy sit my in die regte note-toon.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Swirl, Swirl My Thoughts...
My thoughts are like a swirling wind,
Spinning circles through the air.
Now thick with dust and heavy weight,
Burdened deep with doubt and care.
My thoughts are like a swirling wind,
A cloud of dust from far away.
I’m on my way to you, my love,
To let this stress all drift away.
My thoughts are like a swirling wind,
Only you can make them clear.
You're full of wisdom, full of peace -
You bring my chaos into gear.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afriaans)
No thoughts on “Dwarrel, dwarrel my gedagtes...”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026