Besoekers - Totaal: 324094
Ekke soek vir jou!
Ek kyk na rooi rose,
dis vars gepluk vir jou.
Die blou lug skyn so helder,
want ekke kyk na jou!
Ek hou van soet water,
in stroompies vloei dit blou,
vol glinsterende golfies -
want ekke hou van jou!
Ek is lief vir braaivleis,
’n spitbraai sal ook gaan,
die soet reuk van kole -
want ekke’s lief vir jou!
Ek glo in die liefde,
die vertroue in mekaar,
die lekkerte van menswees -
want ekke glo in jou!
Ek soek na ’n dansmaat,
’n dansie net met jou,
die dans van die lewe -
want, ekke soek vir jou!
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2de Jaar)
I long for you!
I look at red roses -
Freshly picked for you.
The blue sky shines so brightly
Because I'm looking at you!
I love sweet water,
In streams flowing blue,
With glittering little ripples -
Because I care for you!
I'm fond of a barbecue,
A spit-roast will do just fine.
The sweet scent of the coals -
Because I’m in love with you!
I believe in true love,
In trust between two hearts,
In the joy of simply being -
Because I believe in you!
I’m longing for a dance partner,
A little dance with you -
The dance of life itself -
Because I long for you.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2nd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Ekke soek vir jou!”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026