Besoekers - Totaal: 324097
Guided by Hope's Radiance
In the depths of despair, a flicker of light,
Hope emerges, casting away the night.
Like a gentle breeze on a weary soul’s face,
It whispers of strength - an embrace full of grace.
When storms of uncertainty rage through the land,
Hope stands firm, extending a steady hand.
It weaves through the chaos, a guiding thread,
Leading us onward where new paths spread.
In shattered dreams and moments of strife,
Hope mends the fragments, rekindles life.
With each sunrise, it paints the sky anew,
Infusing the world with a radiant hue.
When darkness descends and shadows loom,
Hope pierces through, dispelling the gloom.
With steadfast faith, it lends us its might,
Igniting a flame, restoring our sight.
So hold on to hope, let its presence unfurl,
It’s the compass that guides us - a luminous pearl.
Through trials and tests, we learn to stand tall,
For in hope’s embrace, we rise through it all.
In every heartbeat, hope gently resides,
A beacon of courage that quietly guides.
Embrace its presence, let it be your light -
With hope by your side, all things turn right.
Chris M. v/d Westhuizen '2023
Gelei deur Hoop se Glans
In wanhoop se dieptes flikker ’n lig sag,
Hoop verskyn en verdryf die donker se mag.
Soos ’n sagte bries op ’n moedelose wang,
fluister dit van krag - met genade se sang.
As storms van twyfel woed in die land,
staan Hoop steeds vas met ’n sterk en vaste hand.
Dit weef deur die chaos, ’n silwer draad,
wat lei na nuwe weë - vars en paraat.
In verpletterde drome en oomblikke van stryd,
maak Hoop weer heel, bring lewe en tyd.
Met elke sonsopkoms verf dit die lug,
en bring vir die wêreld ’n hoopvolle sug.
As donkerte daal en skadu’s groei,
breek Hoop daardeur, laat lig weer gloei.
Met standvastige geloof gee dit weer krag,
’n vlam bring weer helderheid terug in die nag.
Hou vas aan Hoop - laat Sy lig jou lei,
’n Kompas van waarheid is altyd naby.
In elke beproewing leer ons om te staan,
want Hoop dra ons deur tot die stryd vergaan.
In elke hartklop woon Hoop sag en stil,
’n Baken van moed, wat lei volgens God se wil.
Omhels Sy teenwoordigheid, laat Hy jou lei -
met Hoop aan jou sy, sal dinge reg bly.
Chris M. v/d Westhuizen '2023 (Vertaal vanaf Engels)
No thoughts on “Guided by Hope's Radiance”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026