Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

Jou dag

Mag jou dag soos rose blom -
ryker in kleur en skerper in geur,
en teen laatmiddag die toppunt
van vreugde aan jou verskaf.

En vanaand, waar jy bad,
in doudruppels vol herinneringe
aan die dag se gebeure,
mag jy vol voel - en geliefd.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002

 

Your Day

May your day bloom like roses -
richer in color and sharper in scent,
and by late afternoon, reach the peak
of joy it brings to you.

And tonight, as you bathe,
in dew drops full of memories
of the day’s unfolding moments,
may you feel full - and deeply loved.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002 (Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Jou dag”

Lys van Gedigte