Besoekers - Totaal: 324097
Ons verhouding
Ons verhouding is 'n belegging
Waar jy gee om te ontvang,
Waar jy 'n deel koop om later
Te kan deel in die profyt.
Die deel wat jy koop
Is die opofferings en tyd
Wat jy afstaan aan my
Met liefde en jolyt.
Dit wat jy ontvang
Is viervoud die profyt.
Lojaal is ek in liefde
Vir jou, net kwaliteit.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Our Relationship
Our love is an investment,
Where giving leads to gain -
You buy a share to someday
Reap joy, not just the strain.
The share you choose to buy
Is time and sacrifice -
You offer it with laughter,
And love that’s pure and nice.
What you receive in turn
Is profit multiplied -
For I am loyal in my love,
With only quality supplied.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Ons verhouding”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026