Besoekers - Totaal: 324097
Waar's Klaas?
Luilekker in die sonnetjie
Luilekker op die plaas.
Die baas is gou-gou dorp toe
En ons ook nie meer Klaas.
Luilekker in die sonnetjie
Sit ons hier en bak,
Hier agter by die kaia.
Sit neer daai swaar streepsak.
Die vark kan maar honger ly
Die koei gaan ons nie melk,
Die tuin gaan ons nie skoffel,
Want ons is nie meer Klaas.
So in ons nuwe Suid-Afrika
Gaan ons ons glad nie haas.
As die kat mos weg is,
Is die muis mos baas!
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Where’s Klaas?
Lazy-lounging in the sun,
Life on the farm is kind of fun.
The boss went off to town real fast -
And we’re no longer Klaas, at last!
Lazy-lounging in the sun,
We’re baking here, just having fun.
Out back behind the old shed wall,
Drop that striped sack - no work at all!
Let the pig go hungry now,
We won’t be milking any cow.
No spades or hoes will scrape the ground -
Since Klaas is gone, we’re not around.
Now in our new South African state,
There’s no more rush, no hectic fate.
Because when the cat goes far away,
The mice, of course, will rule the day!
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Waar's Klaas?”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026