Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324094

Droomvrou

Soms dink ek aan jou -
’n vrou waaraan my drome klou.
Slegs ’n gedagte van iemand so besonders;
jy is beslis een van die grootste wonders.

Ek ken jou nie,
maar wat ek weet, is moeilik om te vergeet.
Jou geaardheid geopenbaar
kan niemand se hart verskeur nie.

Ons twee is so dieselfde...
Sou ons in werklikheid kon ontmoet?
Dis my diep deurdenkte wens...
Jy is ’n pragtige mens.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2005

 

Dream Woman

Sometimes I think of you -
a woman my dreams cling to.
Just a thought of someone so rare;
you’re surely one of life’s greatest wonders.

I don’t know you,
but what I know is hard to forget.
Your nature revealed
can touch no heart and leave it cold.

We’re so alike...
Could we meet in reality?
It’s my deeply held wish...
You are a beautiful soul.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2005 (Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Droomvrou”

Lys van Gedigte