Besoekers - Totaal: 324094
My Viola
Jy is die goudstrale
in die oggendson;
die ploegreuk op die lande.
Jy is die titseltjie kaneel
in my appelpasty;
die mintgeur in sjokolade.
Jy is die sprankel
in my vonkelwyn;
die heuning in my melk.
Jy is die melodie
in my simfonie-orkes;
die deuntjie in my kop.
Jy is my Suiderkruis
in die hemelruim;
die droom in my slaap.
Jy is die gelukkige gedagte
wat altyd warm in my brand;
die lekkerste nasmaak.
Chris M. v/d Westhuizen '2005
My Viola
You are the golden rays
in the morning sun;
the scent of ploughed fields in the air.
You are the dash of cinnamon
in my apple pie;
the mint in my chocolate treat.
You are the sparkle
in my glass of wine;
the honey in my milk so sweet.
You are the melody
in my symphony’s swell;
the tune that plays in my mind.
You are my Southern Cross
in the vast night sky;
the dream that fills my sleep.
You are the happy thought
that always burns warm in me;
the sweetest aftertaste I know.
Chris M. v/d Westhuizen '2005 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “My Viola”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026