Besoekers - Totaal: 324094
'n Druppeltjie Skinder
'n Druppeltjie Skinder
Een kleine druppel
Drup uit die mond,
Met die tyd loop die druppel
Tot op die grond.
Die druppel water
Het ’n spruitjie geword,
En vloei in die straat af,
Vat saam ’n stuk grond.
Verder loop die spruitjie
Reg deur die stad,
’n rivier het gevorm
En maak alles nat.
Die rivierwater
Het ’n see geword,
Met branders wat hoog
Oor geboue stort.
Kyk na die mense,
Nie een wat wil lag,
En dit weens ’n druppel
Een lieflike dag.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
A Drop of Gossip
A single droplet,
Slipped from a tongue -
A thoughtless word
Too quickly flung.
That tiny drop
Became a stream,
It trickled on
And stole a dream.
The stream ran fast
Through town and square,
A black river surged
And fouled the air.
The river swelled,
Became a sea,
With crashing waves
Over buildings, relentlessly.
Now look at the people -
No joy, no cheer,
All from one drop
That someone whispered near.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “'n Druppeltjie Skinder”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026