Besoekers - Totaal: 324094
God is my krag
God is my krag,
my lewe en my lied.
Niks kan ooit
sonder Hom geskied.
Daarom sing ek met eerbied
vir alles wat Hy aan my bied.
Deur krag verkry van Bo,
ja, dit kan jy verseker glo -
kan ek met sekerheid aanpak
alles wat die lewe bak.
Want God is my krag,
my lewe en my lied.
Niks kan ooit
sonder Hom geskied.
Chris M. v/d Westhuizen '1993 (Graad 12)
God Is My Strength
God is my strength,
my life and my song.
Without His hand,
nothing can go on.
So I sing with reverence true,
for all He gives and brings me through.
With power sent from Heaven above -
yes, this I boldly know and love -
I face each challenge life may send,
with courage only He can lend.
For God is my strength,
my life and my song.
Without His hand,
nothing can go on.
Chris M. v/d Westhuizen '1993 (Grade 12 - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “God is my krag”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026