Besoekers - Totaal: 324093
Watchman On The Wall
Watchman on the wall, standing tall and true,
Exposing false doctrine, we must pursue,
Correcting with courage, even if we offend,
For truth transcends, feelings we must suspend.
Drawing the sword, the Bible in our hand,
Sounding the trumpet across the land.
Protecting our brothers, our sisters dear,
With love and bold faith, we conquer fear.
He who hears the trumpet's resounding call,
Chooses his path, be it rise or fall.
The burden lies upon him alone,
To heed the warning and atone.
Every saved soul, a victory we claim,
In Jesus' name, we're never the same.
But those we failed to urgently plea,
Their blood on our hands, a solemn decree.
Watchman on the wall, let us not rest,
In spreading truth, we are truly blessed.
For every soul rescued from the night,
Shines as a beacon, in God's holy light.
Chris M. v/d Westhuizen '2023
Wagter op die Muur
Wagter op die muur, staan sterk en reg,
Ontbloot die leuens, moenie wyk of swig.
Vermaan met moed, al bring dit seer -
Waarheid weeg meer as trots of eer.
Trek die swaard, die Bybel in jou hand,
Blaas die trompet oor elke land.
Beskerm jou broers en susters saam,
Met liefde en geloof - wees nooit skaam.
Wie die klank van die trompet hoor,
Kies self sy pad - verwerp dit of gee gehoor.
Die las lê dan op hom alleen,
Om te bekeer en reg te leef, is 'n seën.
Elke siel gered is ’n oorwinning so groot,
In Jesus se Naam - bevry uit die dood.
Maar dié wat ons versuim om aan te spreek,
Hul bloed roep uit - ’n las wat ons breek.
Wagter op die muur, moenie ooit rus,
Om waarheid te spreek, is ’n heilige plig.
Want elke siel wat uit duisternis vlug,
Skyn soos ’n baken in God se lig.
Chris M. v/d Westhuizen '2023 (Vertaal vanaf Engels)
No thoughts on “Watchman On The Wall”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026