Besoekers - Totaal: 324097
Die Salf
Dit is tyd vir genesing...
Waar die gevoel in jou,
die jare se pyn geheel moet word.
Waar seer gedagtes wat aldag kringloop
verlig en vergeet moet word.
Geloof!
Hierdie salf is ’n vertroue in iets
wat nie gesien kan word nie!
Johannes sê jou oorwinning,
wat uit God gebore is,
is geloof in Christus.
Sny die seer verlede uit
en salf jou wonde met geloof.
Neem dus God in jou vertroue,
en jy sal Hom nog vir beterskap loof.
Chris M. v/d Westhuizen '2004
Nota: Hierdie gedig bied die oplossing vir die vorige gedig, "Die Wond".
The Ointment
It’s time for healing now -
Where feelings deep inside you,
The years of pain, must be made whole.
Where hurtful thoughts that endlessly circle
Are eased and then forgotten.
Faith!
This ointment is a trust
In something unseen!
John tells you your victory,
Born from God,
Is faith in Christ.
Cut out the painful past
And anoint your wounds with faith.
So take God into your trust,
And you will praise Him for your healing.
Chris M. v/d Westhuizen '2004 (Translated from Afrikaans)
Note: This poem offers the solution to the previous poem, "The Wound".
No thoughts on “Die Salf”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026