Besoekers - Totaal: 324094
Liefdesreuk
Soet draai die reuk
van jou liefde om my, sterk.
Almal ruik dit van ver
en word nader getrek.
Sodra hulle sien
dis nie aangespuit,
verdwyn hulle soos mis
voor die son so wyd.
Jou liefdesreuk is
soos sweet aan my.
Dit straal uit my liggaam,
in lyftaal en woord.
Dis soos die lekkerste,
sappigste druiwe wat
soos goue druppels hang,
in ons eie liefdesboord.
Almal ruik dit van ver
en word nader getrek.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Love’s Scent
Sweetly turns the scent
Of your love around me, strong.
All can smell it from afar,
And feel drawn along.
But once they see
It’s not sprayed on or fake,
They vanish like mist
Before the sun’s wide wake.
Your love’s scent clings
Like sweat upon my skin.
It radiates from me
In gesture and speech.
It’s like the sweetest,
Juiciest grape so fine,
Hanging like golden drops
In our own love’s vine.
All can smell it from afar,
And feel drawn along.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Liefdesreuk”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026