Besoekers - Totaal: 324097
My Wonder
My vrou, my lief,
my lewensmaat.
Jy is gemaak van
fluweelblom en kant.
God het elke gare
self met sorg ingeryg.
Jy is die perfekste
in Sy hand gevorm.
Kyk hoe mooi is jy
met ’n hart so warm.
Jy is waarlik besonders.
Jy is ’n wonderwerk.
Chris M. v/d Westhuizen '2002
My Wonder
My wife, my love,
my partner for life.
You’re made of
velvet flower and lace.
God Himself has woven
each delicate trace.
You’re perfectly formed
by His gentle hand.
See how lovely you are,
with a heart so warm and grand.
You truly are special-
a wonder from God's hand.
Chris M. v/d Westhuizen '2002 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “My Wonder”
Kategorie: 2002
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026