Besoekers - Totaal: 324093
Witness of the Devine
In truth's embrace, I fear no ire,
For falsehood's wrath, I won't admire.
Though they may scorn, with rage and spite,
My voice shall echo truth's pure light.
Those living lies, their anger burns,
But deep within, their conscience yearns.
For truth unmasks their fragile guise,
And pierces through their thin disguise.
God sees it all, the hidden truth,
From whispered words to deeds uncouth.
In His divine and watchful sight,
No darkness hides, no wrong takes flight.
So let them fume, their anger fleeting,
While in my heart, truth keeps on beating.
For I'm guided by a higher call,
To speak the truth, stand firm, stand tall.
"Witness of the Divine", I’ll still proclaim,
Upholding truth in Jesus’ name.
With courage and faith, I walk in His light,
In God's presence, I'll confide.
Chris M. v/d Westhuizen '2023
Getuie van die Goddelike
In waarheid se arms vrees ek geen haat,
want leuens se woede dra geensins baat.
Al spot hul met woede en venyn,
sal my stem steeds in waarheid skyn.
Wie in leuens leef, hul woede brand,
maar diep binne roep gewete, verlangend.
Waarheid ontbloot hul brose fasade,
en sny deur maskers sonder genade.
God sien alles, selfs wat jy nie wys,
van fluisterwoorde tot dade grys.
In Sy heilige, wakende oog,
vergaan geen boosheid en donkerte swoeg.
Laat hul maar raas – hul woede styg op,
terwyl waarheid steeds in my hart bly klop.
Ek volg ’n oproep vanaf ’n hoër hand,
om waarheid te spreek – dit is my stand.
"Getuie van die Goddelike" bly my naam,
ek staan vir geregtigheid, onbeskaam.
Met moed en geloof volg ek getrou,
in God se teenwoordigheid sal ek vertrou.
Chris M. v/d Westhuizen '2023 (Vertaal vanaf Engels)
No thoughts on “Witness of the Devine”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026