Besoekers - Totaal: 324097
Werksversekering
Werk verloor.
Ek versmoor,
my bors trek toe van angs.
Waar nou?
Hoe nou?
Wat nou?
My vrou is swanger.
Nee, ek sal nie kan-
sal haar nie kan vertel...
...Netnou ly die lewetjie,
twaalf weke oud in haar,
skade vanweë Ma se angs.
Ek sal werk moet soek,
so dringend as ek kan.
Hopelik sal God
deure laat oopgaan...
Ek bid.
Werk verloor.
Ek versmoor,
my bors trek toe van angs.
Chris M. v/d Westhuizen '2004
Job Security
Lost my job.
I’m choking-
my chest clenched tight with fear.
Where now?
How now?
What now?
My wife is pregnant.
No- I just can't -
can’t bring myself to tell her...
...What if the little life,
twelve weeks growing in her,
suffers from Mom’s fear and stress?
I’ll need to find work,
as urgently as I can.
Hopefully God
will open some doors...
I pray.
Lost my job.
I’m choking -
my chest clenched tight with fear.
Chris M. v/d Westhuizen '2004 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Werksversekering”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026