Besoekers - Totaal: 324094
Daai dag, my lief...
Die wonderlikste gevoel
Nog ooit gehad,
Was die dag toe ons
Oor enigiets kon praat.
Die dag toe ek nie meer
Hoef te wonder dat ek,
Dalk iets verkeerd mag sê
Wat jou ’n afsku in my sal gee.
Die gevoel van
Ek kan alles met jou deel,
Maak alle gebreuke
In my lewe heel.
Die dag toe ons mekaar
Met soveel liefde aanvaar,
Daai dag het ek geweet
Ek het my trouvrou beet.
’n Vrou wat by my
Deur dik en dun sal staan,
Vir wie ek ’n man kan wees,
Om elke seerplekkie te genees.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
That Day, My Love…
The most amazing feeling
I’ve ever had,
Was the day we could
Talk about anything, good or bad.
The day I no longer
Had to wonder if I
Might say something wrong
That would make you say goodbye.
That feeling that
I could share everything with you,
Made all the broken pieces
In my life feel whole and true.
The day we accepted each other
With so much grace and care,
That day I knew
I’d found a love so rare.
A woman who would
Stand by me come what may,
To whom I could be a man
And heal each hurt along the way.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Daai dag, my lief...”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026