Besoekers - Totaal: 324097
Sal jy met my uitgaan?
Hierdie ringetjie wat ek gee,
sal niemand anders pas;
want meer as net die ringetjie,
my liefde sit daaraan vas.
Nou vra ek jou, my lief:
sal jy met my uitgaan?
Sal jy saam met my deur wolke,
en dalk ook die dieptes, gaan?
’n Antwoord soek ek graag...
Waar gaan jy hom plaas?
Aan die hand van my lief,
of terug saam met die brief?
Sit jy hom aan jou hand,
dan deel jy my ook mee
dat jy graag jou lewenspad
saam met my wil stap.
Maar as die dag dalk kom
dat jou liefde nie meer is,
vir jou nie meer die moeite werd -
stuur hom terug in ’n koevert.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
.
Will You Go Out With Me?
This silver ring I give to you
Would never suit another, too.
For more than just a band you see -
My love is bound to it from me.
With loving heart, I come to thee -
Will you go out with me?
Will you walk through clouds and skies,
And maybe lows, where sorrow lies?
I only ask a simple thing...
Where will this ring now find its place?
Will it rest upon your hand,
Or be returned within a letter?
If you should wear it on your own,
You’ll tell me I’m not all alone.
That hand in hand, we’ll choose the way
To walk through life from this same day.
But if one day your love should fade,
And I’m no longer worth the wait,
And love no longer feels like hope -
Then send it back in an envelope.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Sal jy met my uitgaan?”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026