Besoekers - Totaal: 324093
Unthinkable Sin
With demons in a realm around them,
Seeking to persuade and confound them.
They whisper of an unthinkable sin,
And claim they were born this way, deep within.
Gradually, its grip takes hold,
The unthinkable, once deemed untold.
Tolerable it becomes, against the grain,
Acceptance follows, without restraint.
Legalities shift, a changing tide,
The unthinkable carves out a place to reside.
Applauded by many, hailed as a trend,
As its influence spreads without end.
But heed the warning, for this treacherous way,
Leads to death's embrace and the pits of decay.
Hell awaits those who fall for its deceit,
While truth-seekers find salvation complete.
Yet those who cling to the truth, steadfastly,
Shall find salvation for eternity.
In Heaven's embrace, their souls shall soar,
Where truth and light reign forevermore.
Chris M. v/d Westhuizen '2023
Ondenkbare Sonde
Demone omring hul, onsigbaar en stil,
Oortuig en mislei volgens hul wellustige wil.
’n Ondenkbare sonde, is waaroor hul fluister:
“Ons is só gebore”, maar deur dié leuen gekluister.
Stadigaan vat dit vas in die hart,
Die ondenkbare word deel van hul smart.
Teen alle norm word dit tog aanvaar,
En sonder skaamte word dit openbaar.
Wette verskuif soos ’n wisselende gety,
Die ondenkbare kry nou sy plek om te bly.
Dit word besing as vryheid en reg,
Terwyl dit siele lei op ’n dwaalweg.
Maar let op die waarskuwing - dié bedrieglike pad,
Dit lei na die dood, na ’n verterende gat.
Vir dié wat die leuen met oorgawe steun,
Wag die Hel, waar hul vir ewig sal kreun.
Maar dié wat aan waarheid getrou bly staan,
Sal redding vind wat vir ewig sal bestaan.
Hulle siele vind rus by God se troon,
Waar waarheid en lig vir altyd woon.
Chris M. v/d Westhuizen '2023 (Vertaal vanaf Engels)
No thoughts on “Unthinkable Sin”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026