Besoekers - Totaal: 324094
Waarom huil jy nie?
Waarom huil jy nie?
Jou pa is dood.
Waarom treur jy nie?
Ruk dit jou nie, koud?
Die ontnugterde waarheid -
’n selfmoordvuur van bespugelend in tonge -
en almal skinder voort.
Waarom huil jy nie?
Wat is die storie agter die storie?
Almal wil skinderlik tussen die lyne rys.
Jou naaste die ergste gespys,
hulle ja die jakkalsies voort.
’n Afgebrande nagedagtenis
aan ’n vader, eens ’n held?
Of het hy jou leed aangedoen?
Waarom huil jy nie?
Chris M. v/d Westhuizen '1998
Nota: My pa is nog altyd my held gewees, maar net omdat ek die eerste dag klaar my huil gehuil het, by myself, en nooit emosie op my gesig aan ander wys nie, dink almal daar is fout. Sien die opvolg gedig.
Why Don’t You Cry?
Why don’t you cry?
Your father is dead.
Why don’t you mourn?
Does it not strike you cold instead?
The sobering truth -
A suicide spitting fire in tongues,
And still the gossip moves.
Why don’t you cry?
What’s the story behind the story?
They all read scandal between the lines.
Your closest ones the most unkind,
Driving the little foxes on in fury.
A burned-out memory
Of a father, once held high?
Or did he cause you grief and pain?
Why don’t you cry?
Chris M. v/d Westhuizen '1998 (Translated from Afrikaans)
Note: My dad has always been my hero, but just because I’ve already on the first day cried my tears, at my own, and never show emotion on my face to others, everyone thinks something is wrong. See the follow-up poem.
No thoughts on “Waarom huil jy nie?”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026