Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

Verkeerde Tyd

Negentien ses en negentig!
Waarom nie,
Agtien ses en negentig?
Ek.

Weet jy wat dit is
Om in ’n verkeerde tyd te leef?
Weet jy hoe dit voel?
Nee.

Disco's en uithangplekke
Is beslis vir gekke.
Waar's die boeredans
Om ’n noointjie les te gee?

Waar's die hegte band
Tussen volksgenote in ons land,
Die gevoel van liefde
Met opofferings voorhand.

Die hede gaan om mag
En geldgierigheid.
Ek glo ek lewe,
In die verkeerde tyd.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)

 

Wrong Time

Nineteen ninety-six!
Why not,
Eighteen ninety-six?
Me.

Do you know what it’s like
To live in the wrong time?
Do you know how it feels?
No.

Discos and hangouts - 
Just noisy sellouts.
Where’s the barn dance,
To ask a girl with real romance?

Where’s the loyal bond
Between neighbors in our land?
The kind of love that’s deep and true,
With sacrifice at heart and hand?

Today it’s all about power,
And wealth is seen as prime.
I believe I live
In the wrong time.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Verkeerde Tyd”

Lys van Gedigte