Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

My Sonnetjie

Jy's vir my die warm son,
Die energiebron van my lewe.
My gedagtes wat so elke dag
Soos planete om jou wentel.

Sonder jou sal water stol,
Sal ek ’n ysblok wees, koud en kaal,
Wat in skerwe op die grond spat -
Sal ek nie meer kan lewe.

Dankie vir jou liefdestrale,
Wat so warm op my skyn.
God dank ek vir jou bestaan -
Jy is my hele lewe.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)

 

My Little Sun

You are my warm and shining sun,
The energy my life runs on.
My thoughts revolve around you each day,
Like planets in their gentle sway.

Without your light, the waters freeze,
I’d fall, a block of ice with ease.
I’d shatter, scattered on the ground -
Without you, life just won’t be found.

Thank you for your loving rays
That shine so warmly on my days.
I thank our God you came my way -
You are my life in every way.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)

No thoughts on “My Sonnetjie”

Lys van Gedigte