Besoekers - Totaal: 324097
Marabi
Mensekind, jou liedjies sing
Van son in krillebos hare -
Van daar jou naam, Marabi my lief,
’n Seën aan jou vir jare.
Tog wonder die, wie jy so
Aanraak met jou teenwoordigheid;
Waar kom jou hart vandaan?
Meisie met die son in jou -
Daar diep in jou wese
Is die seën ver weg gelê.
Net jy kan die mens verstaan.
Net jy bring rustigheid in harte,
’n Blydskap, troos aan elke siel.
Marabi, my lief, dis wie jy is,
En dis ’n seën vir jare.
Chris M. v/d Westhuizen '1998
Marabi
Child of people, your songs you sing
Of sunshine in your curly hair -
From there your name, Marabi my love,
A blessing to you through the years.
Yet they wonder, who is it
You touch with your presence so bright?
Where does your heart come from?
Girl with the sun inside you -
Deep within your very being
Lies a blessing set afar.
Only you can understand the soul.
Only you bring calm to hearts,
Joy and comfort to every soul.
Marabi, my love, that’s who you are,
A blessing through the years.
Chris M. v/d Westhuizen '1998 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Marabi”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026