Besoekers - Totaal: 324094
Sandput
Anoniem.
Dis ek daar eenkant,
Sand onder my voete,
En nie ’n vaste rots.
Torings kan ek bou,
Kastele sommer gou,
Maar net een druppel
Kan alles verwoes.
Ek kan nie opstaan,
My voete sink weg,
Soos in dryfsand -
Waar’s daai Rots?
Ek wil uit die sand,
Hoor my hulpkreet.
Nederig vra ek:
Ek is nie te trots.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Sandpit
Anonymous.
There I am, alone, apart.
Sand beneath my feet,
No rock to hold my heart.
I build my towers high,
Castles made so fast.
Then one small drop of rain
And all is demolished at last.
I struggle to stand,
My feet sink deep and slow,
Like drifting sand that pulls -
Where is that Rock I know?
I cry out from the depths,
A humble, desperate plea -
Hear me now, I’m broken,
No pride stands with me.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Sandput”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026