Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

Rule of Time

Never let your actions
Precede your thoughts.
Abide by the rule of time.

Think before you speak.
Your words can be like lava -
Destroying cities as they flow.

Think before you act.
Your actions can never be undone.
Time can never be turned backwards.

You are holding integrity in your hands.
You are the decision-maker.
You determine your own destiny.

Abiding by the rule of time
Will surely bring a promising future -
And God will dearly bless you.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2004

.

Tyd se Reël

Laat nooit jou dade
jou gedagtes voorafgaan nie.
Leef volgens tyd se reël.

Dink voordat jy praat.
Woorde kan soos lawa wees -
stede verwoes soos dit vloei.

Dink voordat jy doen.
Jy kan dade nie ongedaan maak nie.
Tyd kan nooit teruggedraai word nie.

Jy hou integriteit in jou hand.
Jý is die besluitnemer.
Jý bepaal jou eie bestemming.

Om volgens tyd se reël te leef
sal jou ’n toekoms van hoop bring -
en God sal jou ryklik seën.

                              Chris M. v/d Westhuizen '2004 (Vertaal vanaf Engels)

No thoughts on “Rule of Time”

Lys van Gedigte