Besoekers - Totaal: 324094
Wipplank
Jy maak nie mooi nie.
Ons het albei so lekker gespeel
totdat jy my gedwing het
om op daai koue pyp te sit.
Stadig oor die jare het jy
met daai warboel van emosies
wilder en woester begin wip.
Dan op in gemoed,
dan af in ’n woed -
skielik -
Al het ek so mooi ’n kussing gevra
en dat jy stadiger moet gaan;
te probeer balanseer.
Ek kan hoop vir ’n tyd lank...
totdat ek die dag afspring
en jy jou stuitjie breek.
Chris M. v/d Westhuizen '2005
Seesaw
You’re not playing fair.
We both used to laugh and play
until you forced me
to sit on that cold steel bar.
Slowly, over the years,
with that whirlwind of emotions,
you started seesawing - wilder, harsher.
Up in your mood,
then down in your rage -
suddenly -
Even though I kindly asked for a cushion,
begged you to slow down,
to try and keep your balance.
I can keep hoping for a while...
until the day I jump off -
and you break your tailbone.
Chris M. v/d Westhuizen '2005 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Wipplank”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026