Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

Regverdigmaking

Ons kry die enkeles
wat versies uit die Bybel gee,
om sodoende hul aksies
te regverdig.

Hy kyk nie met insig
na die breër prentjie nie.
Die woord "gewete"
is nie deel van sy woordeskat.

Dalk is dit juis sy gewete
wat hom laat soek
in ons God Almagtig
se Groot Woordeboek.

Hy las ’n paar versies
uit Matteus en meer,
maar vergeet gerieflik
van al die ander boekdele.

En is dit dan regverdig
in die oë van God?

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002

 

Justification

We find the few individuals
who quote the Bible’s parts,
to justify their actions,
and shield their guilty hearts.

They don’t look with insight
at the bigger view.
The word “conscience”
is not part of their due.

Perhaps it’s just their conscience
that makes them search and seek
in our Almighty God’s
Great Book so deep.

They quote some verses
from Matthew and more,
but conveniently forget
the rest of the Word’s core.

And is it then justified,
in God’s all-seeing eyes?

                              Chris M. v/d Westhuizen '2002 (Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Regverdigmaking”

Lys van Gedigte