Besoekers - Totaal: 324097
Depressie...
Depressie is 'n snaakse ding,
Dus wil ek graag dié boodskap bring.
As ek daaroor probeer praat,
Voel ek soos 'n vasgehaakte plaat.
Ek is bang vir die eksamen,
En daar’s probleme tuis.
My meisie het ook seergekry -
Ek het my kans vergruis.
Depressie is 'n snaakse ding,
Dit maak dat ek nie meer wil sing.
Maar met God hier aan my sy,
Kan ek selfs dié probleme oorskry.
Chris M. v/d Westhuizen '1992 (Graad 11)
Depression...
Depression is a strange old fight,
So I want to share some truth and light.
Whenever I try to speak my mind,
It’s like my words get trapped, rewind.
Exams are coming - I’m filled with dread,
And things are tough at home, I said.
My girlfriend’s hurt, and that feels rough,
I messed things up - she’s had enough.
Depression is a heavy load,
It steals my song, it dims my road.
But with my God right by my side,
I’ll face it all - He’ll be my guide.
Chris M. v/d Westhuizen '1992 (Grade 11 - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Depressie...”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026