Besoekers - Totaal: 324097
Diskreet
In skemer, as die rooiglans
Daar ver in die vlaktes dig,
Dan hoor ek die stem van rustigheid
So sag oor my ore sis.
Dan ruik ek die reuk van bloekom,
En van stoftrap voor die reën,
En vars wilde diere-mis.
Daar’s ’n sonbesie wat nou kreun...
Sal iemand kan verstaan
Hoe ek dit met jou heet?
Die bogenoemde is simbolies -
My gevoel vir jou, diskreet.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Discreet
At twilight, as the crimson glow
Spreads thick across the distant plains,
I hear the voice of gentle calm
Softly whispering by my ears.
I smell the scent of eucalyptus,
And dust stirred just before the rain,
And fresh wild animal musk -
A cicada moans again...
Could anyone truly understand
How I feel for you so deep?
All this above is symbolic -
My feelings for you, discreet.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Diskreet”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026