Besoekers - Totaal: 324097
My Two Cents
One shiny day, as I strolled by,
A glint on the ground caught my eye.
A single coin, dull and small,
Lay unclaimed, of no worth at all.
A shiny coin lay on the ground,
A simple cent, its worth seemed bound.
I passed it by without a thought,
Its value small, or so I thought.
I paused, then shrugged, left it there,
What could one cent do, I didn’t care.
The tuck shop called with sweets galore,
So off I went, my thoughts no more.
But there I stood, my joy delayed,
For I lacked a cent the total displayed.
A single coin, the price to pay,
Regret hit hard in that moment’s sway.
I rushed to where the penny had gleamed,
But it was gone, as though it never seemed.
Picked up by hands more grateful, more wise,
Its worth now seen through different eyes.
And so I learned, as I walked away,
“A penny saved is a penny earned”, they say.
The smallest things have their role to play,
And moments missed can cost us all someday.
So here’s my two cents, take it to heart,
Don’t overlook who or what plays its part.
Each moment, each chance, each fleeting clue,
Could be the key to something new.
For in this life, it’s often true,
The little things can carry you.
Life’s smallest things can pave the way
For joys you’ll need another day.
Chris M. v/d Westhuizen '2024
My Twee Sent
Op ’n sonskyndag, terwyl ek dwaal,
vang iets my oog - ’n glinsterende staal.
’n Ou sentjie lê daar, dof op die aarde,
lê verlate - vir niemand van waarde.
’n Glimmende sent lê stil in die stof,
’n enkele sent, van min belang, grof.
Ek stap verby, sonder om te dink,
te min werd - of so het ek gedink.
Ek huiwer toe, maar los dit tog daar,
wat kan dit nou help? Ek gee nie om, klaar.
Die snoepie roep met lekkers en meer,
so stap ek aan - die sent tel nie meer.
Maar by die toonbank kom ek tot stilstand,
Ek kort daai een sent - dis nie in my hand.
Net een sent - dis al wat ek kort,
Spyt kom te laat - ek voel my hart ineenstort.
Ek hardloop terug na waar dit was,
Maar dit was weg, asof dit nooit was.
Iemand meer wys het dit opgeraap,
’n waarde gesien, maar deur my versaak.
En so het ek geleer, terwyl ek weggestap:
"Wie die klein nie ag nie, is die groot nie werd".
Die kleinste dingetjies speel ook hul rol,
en gemiste oomblikke eis ook eendag hul tol.
So hier is my twee sent, my hart wat ek deel,
Moenie oor die hoof sien wie of wat sy rol speel.
Elke oomblik, elke kans, selfs ’n vae teken,
kan jou lei na iets groots, wat jy dalk sou misreken.
Want in hierdie lewe, blyk dit dikwels waar,
die kleinste dinge dra jou deur tye swaar.
Die lewe se kleinste dingetjies kan die weg baan
Vir vreugdes wat jy mag nodig kry waar jy ook gaan.
Chris M. v/d Westhuizen '2024 (Vertaal vanaf Engels)
No thoughts on “My Two Cents”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026