Besoekers - Totaal: 324097
Verjaardag
’n Verjaardag -
Nie ’n elkedag,
Net ’n eendag...
En dis verby.
Net my eendag
Om uniek te wees,
Spesiaal net vir my.
’n Hele jaar
Kom ons klaar
Sonder daai
Spesiale formaliteite.
Maar 'n dag
Langer as dit,
Durf niemand wag.
So kom geniet
My verjaardaglied,
Kom eet koek
Saam met my.
Geseënd, sowaar -
Want God het my
Nog ’n jaar gespaar.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Birthday
A birthday -
Not an everyday,
Just one single day,
And then it’s gone.
Just my one day
To be unique,
Especially for me.
A whole long year
We get by
Without all those
Special formal things,
But one day
Longer than that -
No one dares wait.
So come and share
My birthday song,
Come have some cake
And sing along.
Truly blessed,
For God has spared me
One more year.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Verjaardag”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026