Besoekers - Totaal: 324097
My liefde
Jy is my lewe, my Liefieding.
Jy is die lied waarvan my hart so sing.
Met soveel emosie wil ek aan jou bring
My liefde - so groot soos die hele skepping.
God, ons Vader, sien hierdie liefde raak -
’n Liefde wat nooit sal kraak.
Geseënd is ons in my oë,
En bewoë is Hy nie - solank ons bly glo.
Daardie selfde geloof en vertroue,
Soos dié wat jy het in God, ons Skepper -
Dat Hy jou nooit sal faal -
Dit soek ek van jou in my verhaal.
Want so groot soos God se liefde vir ons is,
So groot is my liefde vir jou.
Die tyd sal nader stap vir ons twee,
Wanneer ek jou vra om te trou.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
My Love
You are my life, my beloved one.
You are the song my heart sings on.
With deep emotion I long to show,
A love as vast as all creation’s glow.
God our Father sees this love so true,
A bond that nothing can undo.
In my eyes, we are richly blessed,
And He stays near—when faith is our rest.
That same faith and trust you have in Him,
In God our Maker, strong and grim,
The One who never lets you fall—
That’s the trust in me I hope to call.
For as great as God’s love is for us two,
So great is my love for you.
The time will come, I know it’s true,
When I will ask to marry you.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “My liefde”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026