Besoekers - Totaal: 324097
Ons twee
Hoor hoe die sagte reën
eentonig van die geut af drup.
Nee, hoor dit nie - maar
voel dit in jou ore.
Nie ver daar vandaan
kom 'n vinniger, sagter drup -
drup-drup deur.
Die dubbeltone maak musiek.
Die vinniger druppeltjie
gee die pas aan.
Die swaar, harde druppel
se klok wil-wil gaan staan.
Eentonig sou dit wees
as net een druppelstraal sou bloei -
sonder ’n maat langs hom
wat ’n reënboog sproei.
Saam is hulle musiek,
al is hulle hoe verskillend.
Hoor die wysie wat hulle
tog aan mekaar bind.
Chris M. v/d Westhuizen '2002
The Two of Us
Hear how the soft rain
drips steadily from the gutter.
No, don’t just hear it - but
feel it in your ears.
Not far from there
comes a quicker, softer drip -
drip-drip through.
The double tones make music.
The faster little drop
sets the rhythm in motion.
The heavy, harder drop
almost wants to stop its ticking.
It would be monotonous
if only one stream of drops would fall -
without a partner beside it
to scatter a rainbow’s call.
Together they are music,
no matter how different they seem.
Hear the melody they play
that still unites them in one dream.
Chris M. v/d Westhuizen '2002 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Ons twee”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026