Besoekers - Totaal: 324094
Aan Carolien
Ek sit op ’n rotsagtige randjie,
die wind waai saggies deur my hare -
dit waai nie deurmekaar nie, maar
ek voel dit saggies.
Dit is laatmiddag en
die son wil-wil begin wegkruip.
Die rooi glans op die horison
gee die soetdoringbome
’n silhoeët van rustigheid.
Die soet reuk van doringbloeisels
vul die atmosfeer,
en die sonbesies se gesing
gee 'n salige rustigheid in my hart.
Ek hoor 'n dier in die verte blaf.
Alles lyk so sag.
Ek wil sing, maar
’n wysie wil nie posvat nie.
Dit is wonderlik,
Wonderlik om net so te sit
En bewonder...
Jou vriendskap laat my voel
soos dié prentjie, geskilder hierbo.
Met Liefde
Chris
Ek mis jou ! xxx
Chris M. v/d Westhuizen '1994 (Eerste Jaar)
To Carolien
I sit on a rocky little ledge.
The wind gently whispers through my hair.
It doesn’t toss it wild -
I simply feel it there.
It’s late afternoon, and
The sun begins to slip away.
A reddish glow lines the horizon,
Framing the sweet thorn trees
In silhouettes of peace.
The scent of thorn blossoms
Fills the atmosphere,
And the cicadas’ steady song
Brings calmness to my soul.
I hear an animal barking far away.
Everything feels so soft, so still.
I want to sing, but
No melody takes shape.
It’s wonderful -
Just to sit like this,
And take it all in… and marvel.
Your friendship makes me feel
Just like the scene I’ve painted above.
With love,
Chris
I miss you! xxx
Chris M. v/d Westhuizen '1994 (First Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Aan Carolien”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026