Besoekers - Totaal: 324097
I Pray to Thee
To you, my love,
I pray to thee -
To be my heart’s
Eternity.
I long to marry thee,
For I’m truly in love.
It’s my soul’s desire,
Agreed by stars above.
The sun, the moon,
The skies so high,
All wait for us -
So let us fly.
Let’s reach beyond,
Let’s chase our dreams,
For nothing can stop us -
We are destined, it seems.
So, my love,
I pray to thee:
Will you be mine,
As long as time shall be?
Chris M. v/d Westhuizen '1998
Ek bid vir Jou
Vir jou, my liefde,
bid ek vandag -
om saam met my
die lewenspad te stap.
Ek wil met jou trou,
want ek is opreg verlief.
Dis my hartsbegeerte,
bevestig in die sterre se lied.
Die son en maan,
die hemelruim -
alles wag vir ons -
So laat ons sweef.
Kom ons reik hoër,
kom ons leef ons droom,
want niks sal ons keer nie -
ons is vir mekaar bestem.
So my liefde,
ek vra dit nou:
sal jy myne wees,
so lank as wat tyd ons gee?
Chris M. v/d Westhuizen '1998 (Vertaal vanaf Engels)
No thoughts on “I Pray to Thee”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026