Besoekers - Totaal: 324097
Jy besluit
Geseënd is die Kersfees -
ons is al jare gespaar.
Ons sit aan die drumpel
van nóg 'n nuwe jaar.
Skepties sit en dink ek
aan voornemings wat pas,
aangesien die voriges
verrot lê in die kas.
Die Nuwejaarsbesluite
is maar weereens,
weereens net ’n miete.
Waarom voeg ons nie die daad
by die woord nie?
So dink mooi wat jy besluit,
en wat jy al besluit het.
Want God het vir jou
vir nóg ’n jaar gespaar.
Chris M. v/d Westhuizen '2002
You Decide
Blessed is the Christmas time -
we’ve been spared for years.
We stand upon the threshold
of yet another year.
Skeptically I sit and think
about resolutions made,
considering the old ones
rotting in the shade.
New Year’s resolutions
once again arise,
once again mere promises.
Why don’t we add the action
to the words we devise?
So think well on what you decide,
and all that you’ve resolved.
For God has spared you
for yet another year evolved.
Chris M. v/d Westhuizen '2002 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Jy besluit”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026