Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

Aan my meisie

Ek wil ’n gediggie
aan my meisie skryf,
waarin ek haar verseker
van my liefde - net vir haar.
In dieselfde vers
wil ek vir haar sê
hoe baie sy vir my beteken...
Sy is werklik baie spesiaal.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)

To My Girl

I want to write a little rhyme
To my sweet girl, just this time,
To tell her something soft and true - 
That all my love belongs to you.
Within these lines I want to say
How much you mean to me each day.
You are unique, beyond compare - 
So very special, sweet and rare.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Aan my meisie”

Lys van Gedigte