Besoekers - Totaal: 324094
Die waarheid, liefde en geluk...
Die waarheid, liefde en geluk...
Ek is ’n ou van vele,
Óf is ons nou die minderheid,
Wat opsoek is na die waarheid,
Na liefde en geluk.
Die waarheid is die liefde,
In die vorm van respek,
Want sonder naasteliefde
Lý 'n volk aan groot gebrek.
Liefde het so veel betekenis,
En soms kan jy jou wis,
Van TV-liefde, met hul twis,
En ware liefde, wat baie mense mis.
Om te jol, te rook en drink,
Begin 'n mens van binne stink.
Om "in" te wees, is soos 'n drang,
Veroorsaak deur die listige slang.
Wie hul geluk in God kan vind,
Is met die sterkste krag verbind.
Want God is waarheid, liefde, geluk,
Wat my lewe lei op die regte druk.
Chris M. v/d Westhuizen '1992 (graad 11)
The Truth, Love, and Joy
I’m just a guy among the crowd,
or maybe now a smaller kind,
still searching through the noise and doubt
for truth, for love, for peace of mind.
The truth is love in purest form -
a deep respect, sincere and kind.
Without such love for those around,
a nation falters, lost and blind.
Love holds so many shades and names,
and sometimes we are fooled by this -
TV love, with fights and games,
and true love, so many miss.
To party, smoke, and drink with pride
rots a person from inside.
That craving just to "fit right in"
is stirred by the old serpent’s grin.
But those who find their joy in God
are held by strength no force can shake.
For God is truth, and love, and joy -
the One who sets my path awake.
Chris M. v/d Westhuizen '1992 (Grade 11 - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Die waarheid, liefde en geluk...”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026