Besoekers - Totaal: 324116
Pannekoek tydens reën
Drupreën uit die wolke -
die koue wil ons knak.
Nooi gou uit jou maters,
dis tyd vir pannekoek bak.
Die reuk van die kaneel,
met suiker soet soos stroop,
vul die hele kamer...
nou wil niemand loop!
Die stofie in my kamer
skep ’n warm atmosfeer.
En ons as Afrikaners
sal dié tradisie nooit verleer.
Oor soveel kan ons kuier
met ’n soet ding in die hand -
vir pannekoek tydens reën
gee ek my een voortand!
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Pancakes While It Rains
Raindrops falling from the skies,
The cold now knocking at our thighs.
Call your mates without delay -
It’s pancake-baking time today!
The scent of cinnamon in the air,
With sugar sweet beyond compare,
Fills the room from wall to wall -
Now no one wants to leave at all.
The stove inside my little room
Spreads warmth while pancakes start to bloom.
And we, proud South Africans, stay
True to this tasty, rainy-day way.
So much to share, so much to say,
With something sweet to pass the day.
For pancakes when it starts to pour -
I’d give my front tooth, maybe more!
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Pannekoek tydens reën”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026