Besoekers - Totaal: 324097
Waarom moet die mens?
Waarom moet die mens,
vol selfheid en vol selfsug,
my liefde vir die lewe
so innig, seer, verwurg?
Waarom moet die mens
bid en uit die Bybel lees,
maar die gesproke woorde
nie self ter harte neem?
Waarom moet die mens,
voor my hom ’n vriend noem,
agter my my goed beskinder
en dan homself as Christen roem?
Waarom moet die mens
my foute eers raaksien,
my kans in die lewe
nooit die lig laat sien?
Waarom kan die mens
nie die mooiheid en liefde sien,
maar eerder die duiwel self
vir die seer wat hy oopdelf?
Die antwoord op my vraag
is dat God ons verseker toets.
Net die met God se liefde
sal sy heerlikheid wel sien!
Dus weet ek dat die seer
wat my lewe so verwurg,
eendag in die hemel
sal verdwyn by God se lig.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (Gedigte deel 4 van 6)
.
Why Must Man?
Why must man,
full of selfishness and pride,
so deeply, painfully strangle
my love for life inside?
Why must man
pray and read the Bible,
yet fail to take the spoken words
and truly take it to heart?
Why must man,
before me call himself a friend,
but behind my back slander me,
and boast he’s Christian to the end?
Why must man
see only my mistakes,
and never let the chances
in my life shine through?
Why can man
not see the beauty and love,
but rather choose the devil’s path
that digs wounds deep within?
The answer to my question
is that God surely tests us all.
Only those with God’s own love
will see His glory’s call.
So I know that the pain
that strangles life I live,
will one day fade in heaven
in God’s eternal light He gives.
Chris M. v/d Westhuizen '1995 (Poems part 4 of 6 - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Waarom moet die mens?”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026