Besoekers - Totaal: 324094
Massa Aksie
Massa aksie by die skool,
Groter as vanjaar se jool.
Ons moes almal stil bly sit,
Toe druk Harm Pelser, ons 'n pit.
Toe meneer Kotze nie kyk
Maak ou Harm, van sy kans gebruik.
Soos 'n muis vir 'n uil
Streep hy dat die byle huil.
Ongesiens het hy verdwyn
Nou sit ons 'n halfuur in pyn,
Want meneer Human het hom betrap
En die groot geheim verklap.
Piet Verdriet het hard gesê:
"Ons moet saamstaan en loop."
Sy makkers, almal, het bly lê,
Want hy is storm geloop.
Die aksie wat moes plaasvind
Het soos seep in water ontbind,
Want meneer het orde gevind
Deur Piet se sterre, te verslind.
Chris M. v/d Westhuizen '1993 (Graad12)
Nota: Ons almal het vroeg met eksamen klaargekry, toe is ons gedwing om vir die volle twee ure eksamentyd te moet sit, en dit het ons opstandig gemaak.
Mass Action
Mass action sparked at school today,
Bigger than this year’s funfair and play.
We all had to stay quiet and sit,
Till Harm Pelser pulled a sneaky bit.
When Mr. Kotze turned his head,
Old Harm made use of luck instead.
Like a mouse fleeing owl’s sharp eye,
he dashed so fast the doors could cry.
Unseen he vanished out of sight,
We sat in pain, no end in sight.
Because Mr. Human saw him go,
and let the hidden secret show.
Then Piet the Sad, with sudden shout,
“We all must rise and rush right out!”
But none would move, they stayed in place -
because Piet got tackled face to face.
The uprising that should’ve come to be
Dissolved like soap in stormy sea,
For order reigned, the cause was done -
As Piet got whipped on his trembling bum.
Chris M. v/d Westhuizen '1993 (Grade 12 - Translated from Afrikaans)
Note: We all finished the exam early, but were forced to sit for the full two-hour exam period, and that made us rebellious.
No thoughts on “Massa Aksie”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026