Besoekers - Totaal: 324097
Ooievaarstee
Ek’s die ooievaarsfee
en reël ’n spesiale babatee.
Ek reël die tyd en plek
en maak almal om my gek,
maar dis mos waarvoor ek daar is.
So kom geniet ons vriendin,
en laat sy haar vriendinne geniet.
Ek sien jou by die ooievaarstee.
Chris M. v/d Westhuizen '2004
Nota: Ek was nie genooi nie, want ek is ’n man. Dis mos ’n vroueding. 😄
Stork Tea
I’m the stork fairy,
and I plan a special baby tea.
I set the time and place,
and make everyone a little crazy -
but that’s what I’m here for!
So come and celebrate our dear friend,
and let her enjoy her friends too.
I’ll see you at the stork tea.
Chris M. v/d Westhuizen '2004 (Translated from Afrikaans)
Note: I wasn’t invited, because I’m a man. This is a ladies’ thing, after all. 😄
No thoughts on “Ooievaarstee”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026