Besoekers - Totaal: 324097
Myle vir jou
Die lugspieëling van jou,
daar ver op die pad,
laat my sommer vinniger
op die petrol trap.
Myle sal ek aflê,
net om jou te sien.
Elke kilometer -
die moeite werd, verdien.
Elke meter
Nader aan jou -
n klopslag
vinniger in my hart.
Dat afstand
nie ons liefde skei,
sê nogals baie van
jou liefde vir my.
Daar gaan die bordjie
wat halfpad wys,
daar's ’n opgewekte deuntjie
wat nou in my ore suis.
Ja, daai kilometers,
nader aan jou,
laat my hart
glad nie verflou,
Want elke meter
nader aan jou,
is 'n klopslag
in my hart, net vir jou.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Miles for You
The mirage of you
Far down the road
Makes me press harder -
On the fuel as I go.
Miles I would travel
Just to see your face.
Every single kilometer -
Worth the chase.
Each meter I move
Closer to you,
Is one more heartbeat
That beats strong and true.
No distance could ever
Tear our love apart -
It speaks loud and clear
Of your love in your heart.
There goes the sign
That says halfway there,
And a cheerful melody
Now hums through the air.
Yes, those long miles
Drawing me near
Make my heart
Beat stronger and clear.
Because every meter
Closer to you
Is a heartbeat
That says I love you.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Myle vir jou”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026