Besoekers - Totaal: 324094
Gekniehalterde Emosies
Magteloos teen ’n gevoel,
vasgetrek op die grond.
Ek wil skree, maar klank weier;
ek wil huil, maar trane sloer.
Baie emosies sit in my vas,
wat eenvoudig nie wil bars.
Deur baie jare is dit opgebou,
versamel teen my eie wil.
Ek wil so graag ontlaai,
maar hoe - moet ek nog raai.
Hulpeloos is hoe ek voel:
gekniehalter in ’n vreemde woel.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Shackled Emotions
Powerless beneath a weight,
Pinned tightly to the ground.
I want to scream, but sound won't come,
I want to cry, but tears won't run.
So many feelings locked inside,
That stubbornly refuse to slide.
Built up through all the passing years,
Collected against my will - and fears.
I long so much to let it go,
But how to start, I just don’t know.
Helpless is the way I feel,
Shackled in a storm surreal.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Gekniehalterde Emosies”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026