Chris van der Westhuizen

Gedigte en Gedagtes

Besoekers - Totaal: 324097

Mandjie vol Sonskyn...

’n Mandjie vol sonskyn
gee ek aan jou,
met ’n reënboog vol klanke
wat klink in die môredou.
’n Simfonie vol sagte geure,
soos die appelbloeiselwysie -
vir jou al my liefde,
want jy’s my liewe meisie.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2de Jaar)

 

A Basket Full of Sunshine

A basket full of sunshine
I’m giving now to you,
With a rainbow full of music
That rings in morning dew.
A symphony of fragrance,
Like the apple blossoms’ song -
All my love is yours alone,
To you, where hearts belong.

                              Chris M. v/d Westhuizen '1995 (2nd Year - Translated from Afrikaans)

No thoughts on “Mandjie vol Sonskyn...”

Lys van Gedigte