Besoekers - Totaal: 324097
God, Ek is Joune
Ek is Joune in die lewenstryd,
Gees teenoor verganklikheid.
Met die swaard sal ek veg
Vir saad op die lande.
Sodat vlees kan vergees
En my swaard kan verskerp -
Op daai Rots in die water.
Sodat die saad sal ontkiem
In die vrugbare grond
Op elke nuwe aarde.
Sodat mensekind rus kan vind.
Die ewigheid kan beërwe.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
God, I Am Yours
I am Yours in life’s fierce fight,
Spirit set against fading light.
With the sword I will stand
For seed in the land.
That flesh may relent,
And my blade be made keen
On that Rock in the stream.
So the seed may take root
In the soil made new
On each earth born anew.
So humankind may find rest -
And inherit eternal blessedness.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “God, Ek is Joune”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026