Besoekers - Totaal: 324097
Liefling
Liefling, jy's my lewe -
inderdaad my hart se pols.
En as jy eendag ver is,
fataal: loop my hart op hol.
Liefling, jy's my liefling;
in my arms wil ek jou hou -
nie net wanneer jy ver is nie,
graag ook sommer nou.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3de Jaar)
Darling
Darling, you’re my heartbeat,
The rhythm of my soul.
And when you're far away from me,
My heart spins out of control.
Darling, you’re my dearest -
I long to hold you near.
Not only when you're far away,
But now, while you are here.
Chris M. v/d Westhuizen '1996 (3rd Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Liefling”
Kategorie: 1996 (3de Jaar)
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026