Besoekers - Totaal: 324097
Soetste Jy
Met jou in my lewe -
die soetste gegewe.
Soos sterre wat fonkel
in 'n wolklose nag.
Al droom ek van storms
wat dreun in die koue,
hou ons mekaar warm
deur die donkerste nag.
Met jou in my lewe -
die soetste gegewe.
Soos blomme wat blom
op 'n kleurvolle dag.
Deurdrenk met jou liefde
in silwer sproeireën,
is jy so verseker
my soetste glimlag.
Chris M. v/d Westhuizen '1998
Sweetest You
With you in my life -
the sweetest gift.
Like stars that sparkle
in a cloudless night.
Though I dream of storms
that rumble in the cold,
we keep each other warm
through the darkest night.
With you in my life -
the sweetest gift.
Like flowers blooming
on a colorful day.
Soaked through with your love
in silver sprinkling rain,
you are so certain -
my sweetest smile.
Chris M. v/d Westhuizen '1998 (Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Soetste Jy”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026