Besoekers - Totaal: 324097
Bloedsweet
My wonderlike mensie,
ek bloedsweet vir jou.
Elke druppel bloed vir ons,
om ons verhouding op te bou.
Daagliks sal ek bereid wees
om vir ons bloed te sweet.
So sal dit wees vir ewig,
al klink dit ook hoe wreed.
Die bloed wat daar drup,
is daai opofferings wat jy
daagliks raaksien in my,
deur my optrede en geloof.
Ek glo in ons - veral in jou,
daai spesiale mensie: jy...
Vir jou soek ek vir ewig,
styf hier aan my sy.
My wonderlike mensie,
ek bloedsweet vir jou.
Elke druppel bloed vir ons,
om ons verhouding op te bou.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4de Jaar)
Blood-Sweat
My wonderful person,
I blood-sweat for you.
Every drop that falls
Builds our love anew.
Each day I’ll be ready
To sweat blood for our way.
So it shall be forever,
Though cruel it may seem today.
The blood that drips down
Is sacrifice shown -
Seen each day in my faith,
In the way my love has grown.
I believe in us, and most in you.
That special someone - yes, it’s true.
For you I long, forever to stay,
Held tight at my side, come what may.
My wonderful person,
I blood-sweat for you.
Every drop that falls
Builds our love anew.
Chris M. v/d Westhuizen '1997 (4th Year - Translated from Afrikaans)
No thoughts on “Bloedsweet”
Lys van Gedigte
-
1987 (Graad 6)
-
1992 (Graad 11)
-
1993 (Graad 12)
-
1994 (1ste Jaar)
-
1995 (2de Jaar)
-
1996 (3de Jaar)
- Little Lovebird
- Kaartnag
- Verkeerde Tyd
- 'n Druppeltjie Skinder
- Afhanklikheid
- Ons verhouding
- Waar's Klaas?
- Ek verlang...
- 'n Nietige besef
- Visvang
- Sal jy met my uitgaan?
- Getrou
- Liefling
- Fluisterkampanje
- 'n Harde tyd
- Pannekoek tydens reën
- Al gewonder?
- Aan my meisie
- Drome van Pyn
- Drome van Werklikheid
- Kry jou ry
- Jonas kan ook bid
- 'n Verlore saak
- Gekniehalterde Emosies
-
1997 (4de Jaar)
- Viola
- Sincere Love
- My Wish for Destiny
- 'n Skietgebedjie
- Jy
- My lewensmaat
- Ek het jou lief!
- Myle vir jou
- Sandput
- My Lewe
- Romeo en Juliet
- Versoeking
- So alleen
- Daai dag, my lief...
- Ons besef wat ons het
- Maalgat
- My Sonnetjie
- Slaap sag
- Waansinnig
- Ons is een
- Oievaar kaskenade
- My liefde
- Verjaardag
- Vry
- Liefdesreuk
- Dis Lente
- God, Ek is Joune
- Bloedsweet
- Dwarrel, dwarrel my gedagtes...
- Diskreet
-
1998
-
1999 - 2001
-
2002
-
2004
-
2005
-
2007
-
2009
-
2017
-
2019
-
2022
-
2023
-
2024
-
2025
-
2026